Registrasie
Registrasie is verpligtend vir alle deelnemers, insluitend:
- studente wat ’n referaat wil aanbied;
- studente wat ’n flitsaanbieding wil lewer;
- studente, studieleiers, dosente, navorsers of ander belangstellendes wat die simposium as toehoorders wil bywoon
Registreer nouRegistrasieproses
- Voltooi die aanlyn registrasievorm. Jy kan kies tussen ’n referaataanbieding, flitsaanbieding of slegs bywoning.
- Betalingsbesonderhede word in die registrasie-e-pos verskaf. ’n Nie betaalbare registrasiefooi van R800 is betaalbaar ná 18 September.
- Indien jou aanbieding vir die program gekeur moet word, sal verdere kommunikasie volg.
Begin registrasieBelangrik vir studente wat aanbiedings wil lewer
Studente wat ’n referaat of flitsaanbieding wil lewer, moet die voorskrifte vir opsommings en aanbiedings noukeurig lees voordat hulle indien
lees die voorskrifteSluitingsdatum vir registrasies
Aanbieders: 4 September
Ander simposiumgangers: 22 Oktober
Registreer
Hulp met registrasie
Sukkel jy met jou registrasie of is jy onseker watter opsie om te kies? Ons help graag.
Kontak ons